Hierdie powerpoint bestaan uit die volgende:
19 Skyfies wat alles te doen het met die 4 seisoene in Suid-Afrika
- Verskillende seisoene
- Maande van verskillende seisoene
- Hoe lyk elke seisoen?
- Groente vir somer
- Vrugte vir somer
- Groente vir winter
- Vrugte vir winter
- Wat trek ons aan?
- Wat is hiberneer?
- Watter diere hiberneer?
- Vaslegging en vraagstelling
Reviews
There are no reviews yet.