Alles oor tyd @ R30
Tyd bly ‘n moeilike konsep in alle klasse en leerders moet reeds vroeg in hul lewe blootstelling kry. Hierdie stel muurkaarte het ‘n verskeidenheid van horlosies om die konsep van tyd vas te lê. Daar is ook muurkaarte om dae, maande, jare en weke in perspektief te plaas.
Reviews
There are no reviews yet.