, ,

Dissipline Stelsel

R25.00

Gebruik hierdie stelsel om te help met klaskamer dissipline. Elke leerder kry ‘n wasgoedpennetjie en begin elke dag op groen wat sê “Reg om te leer” Wanneer die leerder iets reg doen beweeg die pennetjie op. Wanneer hy bo kom en steeds aan die einde van die dag bo is word ‘n gepaste beloning uitgedeel. Ek persoonlik geen vir die leerder ‘n sticker op sy beloningskaart. Nadat die leerder 10 stickers bymekaar gemaak het kry hy ‘n “Geen huiswerk” briefie vir daardie middag. Dieselfde geld ook vir die leerders as hulle iets verkeerd doen. Dan beweeg die pennetjie af. Leerder kry eers ‘n waarskuwing, daarna word ‘n gepaste straf uitgedeel en indien swak gedrag voortduur word ouers gekontak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dissipline Stelsel”
Shopping Cart
Scroll to Top

English Grade 6

English Grade 6

English Grade 5

English Grade 5

English Grade 4

English Grade 4

Afrikaans Graad 6

Taal Graad 6

Afrikaans Graad 5

Taal Graad 5

Afrikaans Graad 4

Taal Graad 4

English Grade 3

Language Grade 3

English Grade 2

Language Grade 2

English Grade 1

Language Grade 1

Afrikaans Graad 1

Taal Graad 1

Afrikaans Graad 3

Taal Graad 3

Afrikaans Graad 2

Taal Graad 2

English Grade R

Language Grade R

Afrikaans Graad R

Taal Graad R