, ,

Dissipline stelsel vir Besige Bytjies

R25.00

Elke leerder kry ‘n wasgoedpennetjie aan die begin van die dag met sy naam op. Elke dag begin almal in die korf. Wanneer ‘n leerder iets goed of reg doen kan die pennetjie op beweeg. As die pennetjie bo is teen die einde van die dag dan kan die onderwyser ‘n gepaste beloning gee. Ek gee bv ‘n sticker. Wanneer ‘n leerder tien stickers bymekaar gemaak het kry hy / sy ‘n “GEEN HUISWERK” beloning vir daardie middag. Dieselfde geld vir wanneer die leerder iets verkeerd doen. Die pennetjie skuif af. Eers kry die leerder ‘n waarskuwing. As weer afskuif word ‘n gepaste straf uitgedien en indien swak gedrag voortduur word ouers gekontak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dissipline stelsel vir Besige Bytjies”
Shopping Cart
Scroll to Top

English Grade 6

English Grade 6

English Grade 5

English Grade 5

English Grade 4

English Grade 4

Afrikaans Graad 6

Taal Graad 6

Afrikaans Graad 5

Taal Graad 5

Afrikaans Graad 4

Taal Graad 4

English Grade 3

Language Grade 3

English Grade 2

Language Grade 2

English Grade 1

Language Grade 1

Afrikaans Graad 1

Taal Graad 1

Afrikaans Graad 3

Taal Graad 3

Afrikaans Graad 2

Taal Graad 2

English Grade R

Language Grade R

Afrikaans Graad R

Taal Graad R