Elke leerder kry ‘n wasgoedpennetjie. Elke dag begin al die leerders by “In die byekorf” Wanneer hulle iets reg doen word hul beloon met die pennetjie wat opskruif. Wanneer die pennetjie bo kom dan kry hulle ‘n beloning soos deur die onderwyseres bepaal. Wanneer ‘n leerder iets verkeerd doen skuif die pennetjie weer af. Die onderwyseres waarsku, dan word ‘n gepaste straf uitgedeel en indien verder nodig moet ouer gekontak word.
Afrikaans Besige Bytjies, Besige bytjies / Busy bee, Classroom Themes/Klas Temas
Dissipline stelsel
R25.00
Reviews
There are no reviews yet.