Hierdie boekie bestaan uit 30 aktiwiteite. Dit kan aangewend word in Graad 2 as aanvullende aktiwiteite of Graad 3 vir intervensie.
- Voltooi die getallekaart
- Getalname
- Rangskik van groot na klein / Rangskik van klein na groot
- Rangorde
- Getalpatrone
- Bewerkings
- Bewerkings met ‘n getallelyn
- Getalname / Getalkombinasies
- Uitgebreide notasie / Rangorde
- Herhaalde optel deur groepering
- Plekwaarde
- Spinnekopsomme
- Geometriese patrone
- Geometriese patrone
- Patrone
- Geld
- Vorms
- Simmetrie
- 3D Voorwerpe
- Tyd
- Kalender
- Meting
- Vergelyk die grootte
- Datahandtering
- Grafiek
- 3D voorwerpe
- Getalkombinasies
- Woordsomme
Reviews
There are no reviews yet.