Hierdie PowerPoint bestaan uit 11 skyfies om visueel te probeer verduidelik watter stappe daar gevolg moet word vir die halvering van getalle. Ek het eers net besluit op ewe getalle, aangesien onewe getalle ‘n totaal ander benadering het.
Ook is dit belangrik om te verstaan dat jy eers konkreet moet doen voordat jy aanbeweeg na die volgende stappe.
Reviews
There are no reviews yet.