Juffrou met hart

Hoe gaan ek huis toe?

R0.00

Description

Knip hierdie kaarte uit en plak dit op ‘n lint.  Skryf leerders se name op ‘n wasgoedpennetjie.  Leerders skuif elke oggend die pennetjie by die kaart om te wys hoe hulle huis toe gaan dit middag.

Opskrif

Opsies:  Bus, stap, taxi, nasorg, fiets, wag in klas, motor

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoe gaan ek huis toe?”
error: Content is protected !!