Juffrou met hart

Hoe skryf ek ‘n storie? (PowerPoint en PDF)

R0.00

Description

Hierdie PowerPoint is saamgestel vir Graad 2 leerders wat moet begin om in paragrawe te skryf.  Die storie is saamgestel en bestaan uit 5 sinne. (Soos wat die jaar aangaan kan sinne bygevoeg word)

Ek het die skyfies so probeer saamstel, sodat dit iets is wat jy vir jou ouers kan stuur en hulle min of meer ‘n goeie idee sal hê waarna ons kyk in die klas wanneer leerders skryf.

Ek hoop dat hierdie produk van hulp sal wees in die toekoms.

Ook ingesluit is die pdf dokument indien jy van die riglyne wil print en in jou klas wil opsit.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoe skryf ek ‘n storie? (PowerPoint en PDF)”
error: Content is protected !!