Hierdie boekie bestaan uit 26 werkvelle om die aanleer van klanke en saamgestelde klanke pret te maak. Die boekie kan gebruik word vir aanvullende werk, huiswerk, vaslegging of intervensie.
- pr – klank
- vr – klank
- kr- klank
- tr – klank
- sp – klank
- tw – klank
- skr, spr, str – klanke
- dr – klank
- ui of y
- fr – klank
- sw – klank
- sl – klank
- sw – klank
- kw – klank
- spr – klank
- str – klank
- skr – klank
- Wanneer gebruik ons f?
- Wanneer gebruik ons v?
- f of v vaslegging
- u of i
- eindig met “f”
- eindig met “d” of “t”
- begin met “ver”
- begin met “be”
- slotklank: -lk, -lf, -ks, -lp
- slotklank: – nk
Reviews
There are no reviews yet.