Juffrou Ene: Juffrou kan nie meer as 9 blokkies dra nie, die oomblik as sy 10 optel dan is dit te swaar en dit val.
Mnr Tiene: Hy sien hoe Juffrou Ene sukkel en bied aan om haar te help. Hy kan tot 99 blokkies dra. Die oomblik wanneer hy 100 optel dan val dit uit sy hand.
Kinders Honderd: Die kinders is hoe Meneer Tiene sukkel, hulle hardloop nader en tel die boeke op. As almal saam werk kan hulle 999 boeke dra.
Afrikaans, Afrikaans Woodland, Classroom Themes/Klas Temas, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Maths/Wiskunde, Woodland
Plekwaarde
R20.00
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.