Die volgende aktiwiteite word in hierdie boekie aangetref:
- Alfabetiese volgorde
- Volgorde van gebeure
- Breinkaart – My dorp
- Resep vir vrugteslaai met begripstoets
- Skryf sinne oor somer
- Prentbeskrywing: By die see
- Skryf ‘n brief
- Skryf ‘n akrostiese gedig oor somer
- Volg die instruksies
- Begripslees
- Instruksies – Bou ‘n sandkasteel
- My somervakansie
- Lees en kleur in
- Gee ‘n opinie
- Ontwerp ‘n verjaarsdaguitnodiging
- Pas die sinne by die prentjie.
- Begripstoets / Lees Jakob se verjaarsdag
- Rangskik ‘n inkopielys in alfabetiese volgorde
- Kersfees sigwoord inkleur
Reviews
There are no reviews yet.