Hierdie pakket bestaan uit 19 muurkaarte met die volgende taalkonsepte en reëls:
• Teenwoordige tyd, toekomende tyd en verlede tyd
• Byvoeglike Naamwoorde / intensiewe vorm / letterlik en figuurlik / trappe van vergelyking
• Besitlike Voornaamwoorde
• Selfstandige Naamwoorde / Eienaam / Soortnaam / Versamelnaam / Abstrakte S.nw / Maatnaam / Massanaam
• Voegwoorde
• Persoonlike Voornaamwoord / Onpersoonlike Voornaamwoord / Vraende Voornaamwoord
• Werkwoorde
• Bywoorde
Reviews
There are no reviews yet.