Gebruik hierdie verjaarsdagkaart om die leerders in jou klas se verjaarsdae te onthou. Die name kan ge-edit word en elke jaar gebruik word. Maak dit vas aan ‘n lyntjie en hang dit onder die korrekte maand. Ook ingesluit is vlaggies wat kan dien as ‘n opskrif.
Reviews
There are no reviews yet.