Hierdie powerpoint bestaan uit 15 skyfies om verskillende maniere van kommunikasie visueel voor te stel.
- Opskrif
- Praat, skryf, simbole, advertensies
- Lyftaal en gesigsuitdrukking
- Verskillende emosies
- Musiek
- Maniere van kommunikasie
- Kommunikasie metodes as jy nie kan hoor nie
- Kommunikasie metodes as jy nie kan sien nie
- Maniere om ‘n storie te vertel
- Voordele van goeie kommunikasie
Reviews
There are no reviews yet.