Getalgebied 1 – 10
Leer speel-speel van getalle. Tel die potlode en gebruik ‘n wasgoedpennetjie om die regte getal aan te dui.
Kan gebruik word vir vaslegging of intervensie.
28 Kaartjies wat gedruk, lamineer en geknip kan word vir ure se pret.
Reviews
There are no reviews yet.