Ons het almal daardie leerders in ons klas wat altyd voor die ander klaar is met hulle werk, of ‘n leerder wat dalk net ‘n probleem vanuit ‘n ander hoek op ‘n prettige speel manier moet raak sien. Hierdie pakket bevat die volgende speletjies wat jy kan print, knip en lamineer vir ure se pret.
- Appel getalkombinasies
- Lekkergoed getalkombinasies vanaf 10 – 20
- Koekie getalkombinasies
- Bou die roomys getalkombinasies
- Springmiele getalkombinasies
Reviews
There are no reviews yet.