Druk, knip en lamineer hierdie kaartjies om leerders te help met konsepte van tiene en ene. Die stel bestaan uit die volgende:
- 51 reg om te gebruik kaartjies getalgebied 10 – 99
- Kleur templaat om eie getalle neer te skryf met “dry wipe”
- Swart en wit templaat om eie getalle neer te skryf
- Geel stafies en rooi eenhede blokkies asook swart en wit om op gekleurde papier te druk.
- Oefen tiene en ene
- Pak uit met “unifix”
- Breek-op (Herbenoem)
Reviews
There are no reviews yet.