Juffrou met hart

About "Juffrou met Hart"

Downloadable Teaching aids - Foundation phase and Intermediate phase

Teacher's heart is a reflection of my passion for teaching.

I am an educator who understands the challenges that we as teachers face in class everyday. I strive to provide products to educators, which are relevant for use in the classroom, at affordable prices. Do have a look at my online store for downloadable items.

I believe children are being stimulated visually, and a colourful class makes it fun for them to come to school to learn.

.... Anita van Greunen

Juffrou met hart het ontstaan uit my liefde en passie vir die Grondslagfase.

Ek is self 'n opvoeder wat elke dag in 'n klas staan. Ek streef daarna om produkte aan opvoeders te verskaf, wat relevant is tot skoolgee en sodoende jou taak te vergemaklik teen bekostigbare pryse. Loer gerus na my aflaaibare produkte in my aanlyn winkel.

Ek glo kinders word visueel gestimuleer en n klas met kleur maak dit vir hulle lekker om skooltoe te kom.

.... Anita van Greunen

'n Spesiale dankie aan die grafiese ontwerpers wat dit moontlik maak om ons hulpbronne kindvriendelik en kreatief uit te beeld.

"It takes a big heart to shape small minds"