Juffrou met hart

2022 Graad 1 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek

R40.00

Description

Die volgende aktiwiteite word in hierdie boekie aangetref:

  • Getalle, bewerkings en vergelykings
  • Vind die pad deur die doolhof
  • Voltooi die patroon op die hemp
  • Sortering
  • Visuele diskriminasie / Voltooi die patroon
  • Telaktiwiteit
  • Verskillende kleure
  • Getal 1
  • Getal 2
  • Getal 3
  • Getal 4
  • Getal 5
  • Volg die instruksies
  • Meer of minder
  • Getalsimbole 1 – 4
  • Lengte
  • Dryf of sink
  • Posisie in die ruimte
  • Ruimte en vorm
  • Getalbegrip
  • Getalbegrip: Identifiseer die korrekte getal
  • Skryf die korrekte getalnaam
  • Versameling van meeste en minste
  • Datahantering
  • 3D voorwerpe: Rol of gly aktiwiteit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2022 Graad 1 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek”