Description
Hierdie boekie bestaan uit 25 werkkaarte wat gebruik kan word vir vaslegging of intervensie in Graad 1.
- Getal 6
- Getal 7
- Getal 8
- Getal 9
- Getal 10
- Getalsimbole: Telaktiwiteit
- Plus en minus aktiwiteit met paaseiers
- Bokse en balle
- Getalbegrip: Tel die voorwerpe
- Herhaalde optel in 2’s
- Probleemoplossing
- Rangorde
- Orden, beskryf en vergelyk
- Ranggetalle
- Baie of min / Getalname en simbole
- Reënboog meting
- Leeg of vol
- Datahantering: Speelgoed
- Versamel die data en teken ‘n grafiek
- Sorteer die vorms
- Posisie in die ruimte / Voltooi die patroon
- Tel tot by 10 en omkring
- Geheime kode inkleuraktiwiteit
- Probleemoplossing vir minus
- Simmetrie
Reviews
There are no reviews yet.