Description
Hierdie boekie bevat die volgende aktiwiteite. Dis is geskik vir Graad 1 aanvullende of intervensie.
- Getal 11
- Getal 12
- Getal 13
- Getal 14
- Getal 15
- Getalle, bewerkings en verwantskappe
- Vind die pad deur die doolhof
- Jellievis minus
- Verbind die korrekte antwoord
- Herhaalde optel
- Voltooi die tabel
- Probleemoplossing: Plus
- Probleemoplossing: Minus
- Verdeel die prente in simmetriese helftes
- Simmetrie: Voltooi die prentjie
- Voltooi die patroon
- Skat en tel aktiwiteit
- Flink dink aktiwiteite
- 3D voorwerpe: Rol of gly?
- Datahantering: Stel ‘n grafiek saam
- Tel, getalsimbool en getalnaam
- Besem meting x2
- Kalenderwerk
- Geheime kode inkleurwerk
Reviews
There are no reviews yet.