Juffrou met hart

2023 Besige Bytjies Beginner pakket

R180.00

Description

Die volgende produkte word in hierdie pakket saamgevat:

  • Alfabet drukskrif (ABC Junior font)
  • 2D Vorms
  • 3D Voorwerpe
  • Dae van die week
  • Maande van die jaar
  • Dissipline kaart (wasgoedpennetjie beweeg op en af)
  • Kalender / weerkaart
  • Kleure
  • KlasreĆ«ls
  • Positiewe gedagtes
  • Verjaarsdagkaart
  • Getallelyn
  • Welkomvlaggies

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2023 Besige Bytjies Beginner pakket”
Instagram
WhatsApp