Juffrou met hart
Sale!

Afrikaans Huistaal Bundel

R160.00 R120.00

Description

Hierdie pakket bestaan uit vier aktiwiteitsboekies, wat aangewend kan word soos nodig.  Gebruik dit in jou Graad 2 klas, in Graad 3 vir intervensie of in Graad 1 vir verrykende aktiwiteite.  Dit hang van jou af hoe jy dit wil toepas.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Huistaal Bundel”