Juffrou met hart

Begripstoetse: Dubbel, Diftonge en Drieklanke

R20.00

Description

Hierdie boekie bestaan uit 14 stories wat elk ‘n spesifieke klank en woordeskat aanspreek. Die idee is dat leerders onafhanklik die storie moet kan lees en begripsvrae moet kan beantwoord.  Leerders moet kan staatmaak op die klankkennis wat reeds opgebou is. Hierdie stories maak nie noodwendig sin nie, maar is bedoel as ‘n vasleggingsaktiwiteit wat saam met die betrokke klanke wat behandel is gebruik moet word.

Ook geskik om te gebruik vir hersiening of intervensie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Begripstoetse: Dubbel, Diftonge en Drieklanke”
Instagram
WhatsApp