Description
Elke leerder begin elke dag in die nes. Elkeen het ‘n pennetjie. Die pennetjie beweeg op as leerder goeie gedrag toon of iets reg doen, wanneer bo uitkom kry leerder gepaste beloning. In my klas kry hulle ‘n sticker op ‘n sticker kaart. Nadat hulle 10 stickers gekry het, kry hulle ‘n briefie wat sê “Geen huiswerk” So werk die teenoorgestelde ook wanneer leerder is verkeerd doen beweeg die pennetjie af. Juffrou waarsku, dan word gepaste straf uitgedeel en as slegte gedrag aanhou word ouers gekontak.
Reviews
There are no reviews yet.