Juffrou met hart

Dissipline stelsel onder die see

R25.00

Description

Gee vir elke leerder ‘n wasgoedpennetjie met sy / haar naam.  Elke dag begin by reg om te leer.  Juffrou skuif die pennetjie op en af soos nodig en gebruik oordeel wat as beloning gaan dien.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dissipline stelsel onder die see”