Juffrou met hart

Dissiplinekaart

R25.00

Description

Help leerders om die reëls in die klas na te kom deur middel van hierdie dissiplinestelsel.  Elke leerder het ‘n pennetjie met sy naam op.  Elke dag begin op “Reg om te leer”  Die pennetjie beweeg op wanneer die leerder goeie gedrag toon en af wanneer hy homself nie kan gedra nie.  Daar gaan ‘n beloning van jou keuse saam met die rolmodel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dissiplinekaart”