Juffrou met hart

Dubbel, Diftonge en Drieklanke

R25.00

Description

Gebruik hierdie speletjie om te help met die vaslegging van dubbel, diftonge en drieklanke.  Leerder kyk na die prentjie en besluit watter klank hy / sy hoor.  Plaas dan ‘n wasgoedpennetjie by die regte klank.  Kan individueel of in groepe gespeel word.

aa, ee, uu, oo, ie, oe, ei, eu, ou, ui, aai, ooi, oei, eeu

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dubbel, Diftonge en Drieklanke”
Instagram
WhatsApp