Juffrou met hart

Freebie: Sorteer die verskillende soorte vervoer / Sort the different types of transportation

R0.00

Description

Hierdie kan as ‘n vasleggingsaktiwiteit gebruik word wanneer die verskillende soorte vervoer behandel is in die klas.  Sodoende sal jy weet of leerders die verskil ken.

Aktiwiteit is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Freebie: Sorteer die verskillende soorte vervoer / Sort the different types of transportation”