Juffrou met hart

Graad 1 Kwartaal 1 Lewensvaardigheid temas

R150.00

Description

Die volgende temas word saamgevoeg in hierdie pakket.  Alles wat jy nodig het vir die 1ste Kwartaal van Graad 1.

  • My lyfie en sintuie
  • Flitskaarte met kleure
  • Emosies
  • By die skool
  • Hoe versorg ek my lyfie?
  • Toilet etiket
  • Gesonde eetgewoontes
  • Gesonde bord kos

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Kwartaal 1 Lewensvaardigheid temas”