Juffrou met hart

Graad 1 Prente woordeboek

R60.00

Description

Help leerders om te begin skryf.  Hierdie boekie bevat verskeie groeperings met woorde wat by die tema pas.  Saam met elke woord is ‘n prentjie.  Deur na die prentjie te kyk sal leerders instaat wees om uitgebreide sinne te skryf.

Daar word in totaal 31 temas saamgevat in die boekie van 38 bladsye.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Prente woordeboek”