Description
Taalkonsepte @ R30
Die volgende taalkonsepte word saamgevat in hierdie pakket. ‘n Eenvoudige verduideliking van elkeen met ‘n voorbeeld hoe dit gebruik word.
-Verlede tyd
-Toekomende tyd
-Teenwoordige tyd
-Byvoeglike naamwoorde
-Selfstandige naamwoorde
-Besitlike voornaamwoorde
-Voegwoorde
-Persoonlike voornaamwoorde
-Werkwoorde
-Bywoorde
Reviews
There are no reviews yet.