Description
Help leerders om groot motoriesevaardighede aan te leer op ‘n spelerige manier. Hierdie stel bestaan uit 12 vaardighede met prent sodat leerders visueel ook kan leer.
- Staan op een been soos ‘n flamink
- Waggel soos ‘n eend
- Hop soos ‘n haas
- Vlieg hoog soos ‘n voël
- Huppel soos Heidi
- Gallop soos ‘n perd
- Trippel soos ‘n feëtjies
- Loop so stadig soos ‘n skilpad
- Hardloop so vinnig soos ‘n jagluiperd
- Spring soos ‘n padda
- Loop soos ‘n muis
- Loop soos ‘n olifant
Reviews
There are no reviews yet.