Juffrou met hart

Hardekopie: Beginner pakket

R690.00

Description

Daar is in hierdie pakket ‘n totaal van 110 A4 kleurvolle uitgedrukte muurkaarte en aktiwiteite.  Alle produkte in hierdie stel is gelamineer en word verskaf reg om te gebruik tuis of in die klas.  Ideaal vir vaslegging vir die jonger leerder. (Koerier kostes word bereken sodra bestelling geplaas word)

Dit sluit die volgende in:

  • Emosies
  • Kleurkaarte
  • Seisoenwiel (A3)
  • Plekmatjie (Wiskunde konsepte)
  • Posisie in die ruimte
  • Kleimatjies met waatlemoen (Getalle 1 tot 10)
  • Natrek van patrone
  • Oefen die skryf van kleinletters (3 verskillende opsies per letter)
  • Voltooi die 2D patrone
  • Die alfabet met hoof en kleinletter

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hardekopie: Beginner pakket”