Juffrou met hart

Herhaalde optel met 2 (PowerPoint en PDF)

R15.00

Description

Hierdie PowerPoint is hoofsaaklik saamgestel om leerders te herinner van die woordsom stappe en wat die konsep van maal beteken.  Baie mense dink jy kan net maal tafels leer en ok wees, maar ‘n kind moet die konsep bemeester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Herhaalde optel met 2 (PowerPoint en PDF)”
Instagram
WhatsApp