Juffrou met hart

Klankeboek

R30.00

Description

Help leerders deur middel van prente om klanke aan te leer. Hierdie boekie bestaan uit 29 bladsye met klanke, woordfamilies diftonge en drieklanke: Die volgende klanke word saamgevat in hierdie boekie: -at, -ak, -ap, -as, -es, -ek, -am, -op, -ok, -os, -et, -is, -i-, -us, aa, ee, oo, uu, ie, oe, ou, ei, y, ui, eu, aai, ooi, oei, eeu

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klankeboek”
Instagram
WhatsApp