Juffrou met hart

Kleinletters natrek

R25.00

Description

Hierdie pakket bestaan uit 81 kaartjies wat vir leerders uitgedruk en gelamineer kan word om die vorming van kleinletters te oefen.  Maak gebruik van ‘n “dry-wipe” en laat leerders stelselmatig leer hoe om die letters te vorm.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kleinletters natrek”