Description
Hierdie stel bestaan uit 10 muurkaarte. Dit bevat ‘n beskrywing van die mees gebruikte leestekens: punt, komma, uitroepteken, vraagteken. Die ander muurkaarte is riglyne vir leerders dat hulle moet onthou wat hulle moet doen wanneer hulle sinne skryf.
Reviews
There are no reviews yet.