Juffrou met hart

Liefde is …

R0.00

Category:

Description

Laat jou leerders ‘n klasboekie skryf oor wat liefde vir hulle beteken.  Sit almal saam en ringbind dit.  Sit dit in jou klas se biblioteek en leerders sal ure se genot daaruit put om mekaar se skryfstukkies te lees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde is …”
Instagram
WhatsApp