Juffrou met hart

Moedersdag Freebie

R0.00

Category:

Description

Hierdie pakket is net reg vir die komende moedersdag.

Maak ‘n kaartjie in die klas en laat die leerders ‘n briefie inskryf.  Plak ‘n teesakkie vas en jou geskenkie is gereed.

Ook ingesluit is ‘n skeppende skryfwerkaktiwiteit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moedersdag Freebie”