Juffrou met hart

Muurkaarte en inligtingsboek (Covid19)

R25.00

Description

Corona gaan nog lank deel wees van ons lewe.  Hierdie pakket bestaan uit die volgende:

10 Muurkaarte

  • Hoe om hande te was
  • Wees veilig
  • Hou afstand
  • Jy is ‘n superheld x 2
  • Noodnommer
  • Dra ‘n masker x 2
  • Wees eerlik
  • Sosiale afstand

Inligtingsboek

  • Voorblad
  • Waar kom Corona vandaan
  • Wat moet ek doen wanneer ek by die skool kom?
  • Wat moet ek onthou?
  • Hoe moet ek my hande was?
  • Nasionale noodnommer
  • Hoe moet ek my maats groet?
  • Wat gaan anders wees in ons klas?
  • Masker maniere
  • Woordsoek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Muurkaarte en inligtingsboek (Covid19)”