Juffrou met hart
Sale!

Oefen patrone en Natrek van kleinletters

R45.00 R30.00

Description

Hierdie pakket bestaan uit beide stelle vir die natrek van lyne en die oefen van kleinletters.  In totaal 114 kaartjies.

Druk, lamineer en knip uit.  Maak ‘n praktiese stasie vir jou leerders om die patrone en die die oefen van letters maklik te maak.

Vir kleiner maats kan die letters met behulp van klei, stysel of self knope gepak word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oefen patrone en Natrek van kleinletters”