Juffrou met hart

Pak die koekies in die pot

R30.00

Categories: ,

Description

Pak die koekies in die pot @ R30
Help leerders speel-speel om dubbelklanke vas te lê met hierdie speletjie.  Print knip en lamineer die potjies en koekies.  Leerder kies ‘n koekie en lees die woordjie daarop.  Hy soek na die regte prentjie en pas die woord by die prentjie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pak die koekies in die pot”
Instagram
WhatsApp