Juffrou met hart

Plaastema: Verjaarsdagkaart

R30.00

Description

Gebruik hierdie kleurvolle verjaarsdagkaart om die leerders in jou klas se verjaarsdag te onthou.

  • Maande van die jaar
  • 12 Verskillende naamkaartjies wat “ge-edit” kan word
  • Vlaggies wat sĂȘ “Verjaarsdae”
  • Of as spasie beperk is ‘n Muurkaart met ‘n opskrif.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaastema: Verjaarsdagkaart”