Juffrou Met Hart

Roomys Begin-Klanke

R20.00

Description

Gebruik hierdie speletjie vir intervensie, verryking, vaslegging, in klein groepies of individuele spel.

Print, knip en lamineer.  Leerders bou die roomys deur na die prentjie te kyk en dit by die regte klank te pas.  Meeste klanke het 5 prentjies, behalwe, c, q, x, z wat jou minder gewilde klanke in Afrikaans is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Roomys Begin-Klanke”
Instagram
WhatsApp