Juffrou met hart

Skeppende Skryfwerk Volume 2

R30.00

Description

Inhoud

  1. Plaas die sinne in die korrekte volgorde.
  2. Maak ‘n afleiding en skryf ‘n storie vanaf ‘n prentjie.
  3. Pas instruksies by die korrekte prentjie.
  4. Sorteer klere by die regte seisoen
  5. Kyk na die prentjie en maak ‘n afleiding. Skryf jou eie storie
  6. Die Paashaas het kom kuier: Gebruik die breinkaart en skryf jou eie storie.
  7. Begripslees
  8. Herken die hoofgedagte
  9. Luisteraktiwiteit
  10. Ontleed en pas die raaisels by die prentjie
  11. Volg die instruksies
  12. Teken die instruksies
  13. Hoe maak ek roosterbrood met kaas?
  14. Maak ‘n afleiding en skryf jou eie storie
  15. Ontleed ‘n leidraad
  16. Lees ‘n gediggie en beantwoord die vrae
  17. Lees ‘n resep
  18. Beantwoord die vrae oor die resep.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skeppende Skryfwerk Volume 2”