Description
Hierdie stel bestaan uit die volgende:
- 26 Alfabetkaarte (a – z)
- 11 getalkaarte (0 – 10)
Ideaal sodat leerders onafhanklik hul skrif kan oefen. Lamineer en gebruik oor en oor. Transkripsie word geoefen en leerders kry die geleentheid om te leer om letters en syfers vinniger te skryf.
Reviews
There are no reviews yet.