Juffrou met hart

Speletjie: Herhaalde optel en maal met 2

R0.00

Description

Print, knip en lamineer hierdie speletjie.

Gebruik dit vir vaslegging van herhaalde optelling in 2 asook maal met 2.

Leerder gebruik ‘n wasgoedpennetjie om aan te dui watter antwoord die korrekte een is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speletjie: Herhaalde optel en maal met 2”
Instagram
WhatsApp