Juffrou met hart

Speletjies met sigwoorde

R50.00

Description

Die volgende 5 speletjies is ingesluit in hierdie pakket:

  • Koekie monster sigwoorde
  • Springmielie sigwoorde
  • Slaan die vlieg
  • Lekkergoed sigwoorde
  • Pas die dubbelklanke in die regte pot

Daar is verduidelikings saam met elke speletjie.  Gebruik hierdie vir vaslegging of intervensie en leer speel-speel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speletjies met sigwoorde”